VONKK 0266-Shalom, my vriend

R10.00

Clear
SKU: VONKK0266 Categories: , Tags: , ,

Description

VONKK 266 – Shalom, my vriend

Shalom, my vriend, shalom, my vriend.
Shalom, shalom.
Die vrede van God sal by jou wees.
Shalom, shalom.

Die vrede van God, die vrede van God
sal by jou wees.
Die vrede van God sal by jou wees.
Shalom, shalom.

Hebreeus:
*Shalom chaverim, shalom chaverim, shalom, shalom!
Shalom chaverim, shalom, chaverim, shalom, shalom!

* Hebreeuse uitspraak: “sjaloom gaweriem”

Teks: Tradisioneel Israeli; Afrikaanse weergawe: Hannes van der Merwe 2013 ©
Musiek: Tradisionele Israeli volksmelodie
© Afrikaanse teks: 2013 VONKK-Uitgewers (admin Bybel-Media)
© Hebreeuse teks en musiek: Openbare besit

Additional information

Bladmusiek

Kantoryverwerking, Klavierbegeleiding, Melodielyn, Musikale verryking, Orrelbegeleiding, Power Point, Teks

Author: Adele Lombaard

Share This Post On