VONKK 00001-Wees my genadig, hoor tog my smeking (Psalm 51)
R0.00 – R10.00
Description
VONKK 1 -Wees my genadig, hoor tog my smeking
(Psalm 51)
1. Wees my genadig, luister hoe smeek ek,
wis uit my skuld, ek het soveel verbrou.
Maak my weer skoon, Heer, witter as sneeu.
Spreek my tog vry in u liefde en trou.
2. Laat my weer vry wees, in U weer bly wees;
nederig buig ek voor U in berou.
Maak nuut my gees, Heer, U wil ek loof.
U wil ek dien en slegs leef in u trou.
Psalm 51
Teks: Driekie Jankowitz 2008 (Pro Deo)
Melodie: ABEL – Abel Jankowitz 2008
Orrelbegeleiding: Colin Campbell 2009 (Pro Deo)
© 2009 VONKK-Uitgewers (admin Bybel-Media)
RUBRIEK: Klassiek / Meditatief – Skuldbelydenis en Genadeverkondiging
Additional information
Bladmusiek | Kantoryverwerking, Klavierbegeleiding, Melodielyn, Musikale verryking, Orrelbegeleiding, Power Point, Teks |
---|