VONKK 00010- Jesus, wees my, sondaar, genadig
R0.00 – R10.00
Description
VONKK 10 – Jesus, wees my, sondaar, genadig
(Tollenaarsgebed)
Jesus, wees my, sondaar, genadig,
wees my, sondaar, genadig!
Jesus, wees my, sondaar, genadig,
wees my, sondaar, genadig!
Lukas 18:13
Teks: Jannie Hougaard 2003 ©
Melodie: TOLLENAAR – Jannie Hougaard © en Francé Ludik © 2003
Orrelbegeleiding: Colin Campbell 2009 (Pro Deo)
© 2009 VONKK-Uitgewers (admin Bybel-Media)
RUBRIEK: Meditatief – Skuldbelydenis en Genadeverkondiging
Additional information
Bladmusiek | Kantoryverwerking, Klavierbegeleiding, Melodielyn, Musikale verryking, Orrelbegeleiding, Power Point, Teks |
---|