VONKK 00033-Wees nie bevrees nie
R0.00 – R10.00
Description
VONKK 00033 – Wees nie bevrees nie
Wees nie bevrees nie, wees nie beangs nie:
hul wat by God skuil, hoef nooit te twyfel.
Wees nie bevrees nie, wees nie beangs nie:
vind by God skuiling.
Nothing can trouble, nothing can frighten:
those who seek God shall never go wanting.
Nothing can trouble, nothing can frighten:
God alone fills us.
Psalm 91
Teks: Nada te turbe – Taizé 1991; Afrikaanse weergawe Braam Hanekom, Breda Ludik
en Michiel van der Merwe 1994
Musiek: Jacques Berthier 1923-1994
Ateliers et Presses de Taizé, Frankryk. Met toestemming gebruik.
© 2008 VONKK-Uitgewers (admin Bybel-Media)
Additional information
Bladmusiek | Kantoryverwerking, Klavierbegeleiding, Melodielyn, Musikale verryking, Orrelbegeleiding, Power Point, Teks |
---|