VONKK 00004-Sing vir die Heer ‘n nuwe lied tesaam

R0.00R10.00

Clear
SKU: VONKK0004 Categories: , Tags: ,

Description

VONKK 4 – Sing vir die Heer ’n nuwe lied tesaam
(Psalm 96)

1. Sing vir die Heer ‘n nuwe lied tesaam.
Sing tot sy eer en prys die Heer se Naam.
Volke getuig, verkondig sy gesag.
Kom en vertel aan nasies van sy mag.

2. Groot is die Heer – bo alle gode groot!
Aan Hom die lof – Hy red ons uit die nood.
Luister en glans omstraal sy majesteit.
Hy is die Heer – ons God in ewigheid!

3. Kom, volke, prys die Heer se eer en mag.
Buig voor Hom neer uit eerbied vir sy krag.
Juig, aarde, juig tot eer van God die Heer.
Juig en wees bly: Die Here God regeer!

Psalm 96.
Teks: Suid-Afrika, o land so skoon en vry – Andries Wasserman, gewysig GG Cillié 1979; nuwe teks:  Jacques Louw 2003 ©
Musiek: GOD OF OUR FATHERS – George W Warren, 1892
© Teks: 2009 VONKK-Uitgewers (admin Bybel-Media)
© Musiek: Openbare besit

RUBRIEK:   Klassiek – Lofprysing

Additional information

Bladmusiek

Kantoryverwerking, Klavierbegeleiding, Melodielyn, Musikale verryking, Orrelbegeleiding, Power Point, Teks

Author: Adele Lombaard

Share This Post On