VONKK 00008-Ek wil die Here loof
R0.00 – R10.00
Description
VONKK 8 – Ek wil die Here loof
Ek wil die Here loof met alles wat in my is.
Ek wil die Here loof en sing tot sy eer.
Psalm 103:1
Teks: Jannie Hougaard 2003/2009 ©
Melodie: HOUGAARD – Jannie Hougaard © en Francé Ludik © 2003/2009
Orrelbegeleiding: Colin Campbell 2009 (Pro Deo)
© 2009 VONKK-Uitgewers (admin Bybel-Media)
RUBRIEK: Meditatief – Lofprysing
Additional information
Bladmusiek | Kantoryverwerking, Klavierbegeleiding, Melodielyn, Musikale verryking, Orrelbegeleiding, Power Point, Teks |
---|