VONKK 00080-Ek is bly
R0.00 – R10.00
Description
VONKK 80 – Ek is bly
Ek is bly, ek is bly,
ek verbly my in die Heer.
Hy het my ‘n nuwe kleed gegee.
Hy het my verlos. Hy het my verlos.
Ek is bly, ek is bly
soos ‘n bruidegom en bruid.
Ek is bly!
Jesus is my blydskap.
Jesus is my blydskap.
Jesus is my blydskap. Ek is bly.
Ek is bly, ek is bly,
ek verbly my in die Heer.
Hy het my ‘n nuwe kleed gegee.
Hy het my verlos. Hy het my verlos.
Ek is bly, ek is bly
soos ‘n bruidegom en bruid.
Ek is bly!
Jesaja 61:10
Teks: Malan Nel 1974
Melodie: JEUG-TOT-JEUG – Awie van Wyk 1974
Teks en melodie gebruik met toestemming NG Kerk-Uitgewers.
Orrelbegeleiding: Albert Troskie 2009 (Pro Deo)
© 2009 VONKK-Uitgewers (admin Bybel-Media)
Additional information
Bladmusiek | Kantoryverwerking, Klavierbegeleiding, Melodielyn, Musikale verryking, Orrelbegeleiding, Power Point, Teks |
---|