VONKK 00128-Eer aan God
R0.00 – R10.00
Description
VONKK 128 – Eer aan God (Lukas 2:14 – kanon)
Eer aan God, eer aan God in die hoogste hemel.
Eer aan God, eer aan God, halleluja!
Laat daar vrede wees vir almal op aarde,
God skenk aan ons sy genade.
Gloria, gloria, in excelsis Deo,
gloria, gloria, alleluja!
Et in terra pax hominibus bonae voluntatis.
Lukas 2:14
Teks: Gloria . . . et in terra pax – Taizé; Afrikaanse weergawe: VONKK-Werkgroep 2010
Musiek: Jacques Berthier 1923-1994
Teks en musiek met toestemming Ateliers et Presses de Taizé, Frankryk.
© 2010 VONKK-Uitgewers (admin Bybel-Media)
Additional information
Bladmusiek | Kantoryverwerking, Klavierbegeleiding, Melodielyn, Musikale verryking, Orrelbegeleiding, Power Point, Teks |
---|