VONKK 00156-As vreugde my deel is

R0.00R10.00

Clear
SKU: VONKK00156 Categories: , Tags: ,

Description

VONKK 156 – As vreugde my deel is

1. As vreugde my deel is,
of smart my verteer,
as storms om my woed, my omring,
dan weet ek, o Heer, want U het my geleer:
dat u liefde vertroosting sal bring.
Refrein:
Ja, ek weet (Ja, ek weet)
in my leed (in my leed)
dat u liefde vertroosting sal bring.

2. U swaarkry en lyding
was duisend maal meer.
U liefde so groot laat my sing.
U kruis, my Verlosser, oortuig my net weer:
dat u liefde vertroosting sal bring bring.
Refrein:
Ja, ek weet (Ja, ek weet)
in my leed (in my leed)
dat u liefde vertroosting sal bring.

3. Heer, laat in my swaarkry
my selfsug verdwyn –
u voorbeeld van liefde my dring.
Nou weet ek, o Heer,
selfs in hartseer en pyn:
dat u liefde vertroosting sal bring.
Refrein:
Ja, ek weet (Ja, ek weet)
in my leed (in my leed)
dat u liefde vertroosting sal bring.

Teks: It is well with my soul – Horatio D Spafford 1973; As vrede my pad deur die wêreld verlig – Halleluja 1951; nuwe teks Jacques Louw 2010 ©
Musiek: Philip P Bliss 1876
Kantoryverwerking: Philip P Bliss 1876
© Teks: 2011 VONKK-Uitgewers (admin Bybel-Media)
© Musiek en kantoryverwerking: Openbare besit

Additional information

Bladmusiek

Kantoryverwerking, Klavierbegeleiding, Melodielyn, Musikale verryking, Orrelbegeleiding, Power Point, Teks

Author: Adele Lombaard

Share This Post On