VONKK 00217-Open my oë (1)

R0.00R10.00

Clear
SKU: VONKK00217 Categories: , Tags: , ,

Description

VONKK 217 – Open my oë (1)

1. Open my oë,
help my om U te sien.
Open my oë,
laat ek U sien.

2. Open my ore,
help my om U te hoor.
Open my ore,
laat ek U hoor.

3. Open my hart, Heer,
laat ek U nou ontmoet.
Open my hart, Heer,
raak my nou aan.

Teks: Hannes van der Merwe 2012 ©
Melodie: FRIEDA – Friena Maritz 2012 ©
Orrelbegeleiding: Friena Maritz 2013 ©
Kantoryverwerking: Friena Maritz 2013 ©
Musikale verryking: Friena Maritz 2013 ©
© 2013 VONKK-Uitgewers (admin Bybel-Media)

Additional information

Bladmusiek

Kantoryverwerking, Klavierbegeleiding, Melodielyn, Musikale verryking, Orrelbegeleiding, Power Point, Teks

Author: Adele Lombaard

Share This Post On