VONKK 00221-As my volk hul bekeer

R0.00R10.00

Clear
SKU: vonkk00221 Categories: , Tags: , , ,

Description

VONKK 221 – As my volk hul bekeer

As my volk hul bekeer en in nederigheid
hul neerbuig en tot My roep;
as hul vra na my wil en in ootmoed bly bid,
hul t’rugdraai en My bly soek,
dan sal Ek uit die hemel
my hand na hul toe reik
en ’n Vader vir hul wees;
dan sal Ek hul vergewe,
gebede verhoor en hul land sal Ek genees.

Teks: Hannes van der Merwe 2012 ©
Melodie: GAMOHAANKOP – Anton Esterhuyse 2012
Orrel- en klavierbegeleiding: Anton Esterhuyse 2012
© 2012 VONKK-Uitgewers (admin Bybel-Media)

Additional information

Bladmusiek

Kantoryverwerking, Klavierbegeleiding, Melodielyn, Musikale verryking, Orrelbegeleiding, Power Point, Teks

Author: Adele Lombaard

Share This Post On