VONKK 0358 – Heer, U verdien aanbidding en eer
R0.00 – R10.00
Description
VONKK 358 – Heer, U verdien aanbidding en eer
Heer, U verdien aanbidding en eer.
U is ons lofsange waardig.
Daarom besing ons met blydskap ons God –
U is ons lofsange waardig, o Heer.
Refrein:
Hoor ons loflied,
Vader en Skepper,
wat ons aanbied,
Redder, Versorger.
U’s dit waardig!
Tot U ons lofsange,
Heer, ons aanbidding en eer.
Niks op die aarde, niks onder ons,
niks wat ons lof kan verdien nie.
Niks in die hemel en niks buiten U,
net U alleen wat ons lofsang verdien!
Refrein:
Teks: Worthy of worship – Terry W York 1988; Afrikaanse teks: Hannes van der Merwe 2017 ©
Musiek: JUDSON – Mark Blankenship 1988
Kantoryverwerking: Mark Blankenship 1988
© 1988 Van Ness Press, Inc. and McKinney Music, Inc. Met toestemming gebruik
RUBRIEK: Kontemporêr – Lofprysing
Additional information
Bladmusiek | Kantoryverwerking, Klavierbegeleiding, Melodielyn, Musikale verryking, Orrelbegeleiding, Power Point, Teks |
---|