VONKK 0368 – Kwel jou nie oor more nie
R0.00 – R10.00
Description
VONKK 368 – Kwel jou nie oor more nie
Kwel jou nie oor more nie, lewe vir vandag;
jy kan jou lewe nie verleng, daardeur iets vermag.
Sien die Vader sorg vir die lelies van die veld
en hoor die voëls wat die Heer se sorg vermeld.
Ons Vader weet wat ons daagliks nodig het.
“Vader leer ons leef in u Koninkryk”.
Nav Matteus 6:35
Teks: Thinus van Staden 2017 ©
Melodie: LELIES VAN DIE VELD – Anton Esterhuyse 2017 ©
Orrelbegeleiding: Isabeau Swanepoel 2017
Klavierbegeleiding: Isabeau Swanepoel 2017
© 2017 VONKK-Uitgewers (admin Bybel-Media)
Additional information
Bladmusiek | Kantoryverwerking, Klavierbegeleiding, Melodielyn, Musikale verryking, Orrelbegeleiding, Power Point, Teks |
---|