VONKK 0374- As alles donker is
R0.00 – R10.00
Description
VONKK 374 – As alles donker is
As alles donker is,
ontbrand daar ‘n vuur van hoop
wat nooit sal doof,
vuur wat nooit sal doof.
As alles donker is,
ontbrand daar ‘n vuur van hoop
wat nooit sal doof,
hoop wat nooit sal doof.
Engels: Within our darkest night,
You kindle fire that never dies away,
never dies away.
Within our darkest night,
You kindle fire that never dies away,
never dies away.
Frans: Dans nos obscurités
allume le feu qui ne s’éteint jamais,
s’éteint jamais.
Dans nos obscurités
allume le feu qui ne s’éteint jamais,
s’éteint jamais.
Teks: Dans nos obscurités – Frère Roger, Taizé 1991 ©; Engelse teks: Taizé © 1991;
Afrikaanse teks: Hannes van der Merwe 2017 ©
Musiek en musikale verryking: DANS NOS OBSCURITÉS – Jacques Berthier 1991 ©
Musikale verryking: Taizé 1991 ©
© Ateliers et Presses de Taizé, Frankryk. Met toestemming gebruik (Latyn, Afrikaans in hierdie weergawe en musiek).
© 2017 VONKK-Uitgewers (admin Bybel-Media)
Additional information
Bladmusiek | Kantoryverwerking, Klavierbegeleiding, Melodielyn, Musikale verryking, Orrelbegeleiding, Power Point, Teks |
---|