VONKK 0377 – Stukkend en gebroke

R0.00R10.00

Clear
SKU: VONKK 0377 Categories: , Tags: , , ,

Description

VONKK 377 – Stukkend en gebroke

Stukkend en gebroke val ons voor U neer.

Heer, ons smag na genesing. Kom genees ons seer.

Heer, u hand van liefde herskep ons keer op keer.

In ons broosheid sien ons U.  U’s altyd in beheer.

 

Teks: Wouter van Wyk (jnr) 2017 ©

Melodie: BROOS – Wouter van Wyk (jnr) 2017 ©

Orrelbegeleiding: Gerrit Jordaan 2017 ©

Klavierbegeleiding: Susan van Wyk 2017

© 2017 VONKK-Uitgewers (admin Bybel-Media) 

Additional information

Bladmusiek

Kantoryverwerking, Klavierbegeleiding, Melodielyn, Musikale verryking, Orrelbegeleiding, Power Point, Teks

Author: Adele Lombaard

Share This Post On