VONKK 0378 – Salig is hul wat in eenvoud leef  tyding 

R0.00R10.00

Clear
SKU: VONKK 0378 Categories: , Tags: ,

Description

VONKK 378 – Salig is hul wat in eenvoud leef  tyding 

1.Salig is hul wat in eenvoud leef.
Salig is hul wat steeds bly vergeef.

2.Salig is hul wat wil vrede maak.
Salig is hul wat teen onreg waak.

3.Salig is hul wat wat afhanklik vra.
Salig is hul wat hul swaarkry dra.

4.Salig is hul wat na liefde streef.
Salig is hul wat barmhartig leef.

Duitse teks:

1.Selig, seid ihr, wenn ihr Wunden heilt,
Trauer und Trost miteinander teilt.

2.Selig seid ihr, wenn ihr Krüge füllt,
Hunger und Durst füreinander stillt.

3.Selig seid ihr, wenn ihr Fesseln, sprengt,
arglos und gut voneinander denkt.

4.Selig seid ihr, wenn ihr Schuld verzeiht,
Stütze und Halt aneinander seid.

Nav Matteus 5:3-10

Teks: Friedrick Karl Barth en Peter Horst 1979; Afrikaanse weergawe: Hannes van der Merwe 2017 ©

Melodie: Sehlig seid ihr – Peter Janssens 1979

Orrelbegeleiding: Gerrit Jordaan 2017 ©

Kantoryverwerking: Gerrit Jordaan 2017 ©

© Melodie: 1979 Peter Janssens Musik Verlag, Telgte-Westfalen

© Afrikaanse teks, orrelbegeleiding en musikale verryking: 2017 VONKK-Uitgewers (admin Bybel-Media)

 

 

Additional information

Bladmusiek

Kantoryverwerking, Klavierbegeleiding, Melodielyn, Musikale verryking, Orrelbegeleiding, Power Point, Teks

Author: Adele Lombaard

Share This Post On