VONKK 0386 – Hoor ons Jesus Christus

R0.00R10.00

Clear

Description

VONKK 386

Hoor ons Jesus Christus

  

SING:  (Latyn en Afrikaans)

Audi noos, Christe, eleison.

Kyrie eleison,

donna pacem.

Hoor ons, Jesus Christus, vergewe ons skuld.        

Was ons skoon en maak ons heel,      

gee ons vrede, Heer.

 

Gebed 1 (Voorleser):

Here, ons roep na U.

Help ons om te bid en ons gedagtes op U te rig.

Self kan ons dit nie doen nie.

Lord, we cry to you.

Help us to pray and gather our thoughts to you.

We cannot do it alone.

 

SING:  (Afrikaans)

Hoor ons, Jesus Christus, vergewe ons skuld.        

Was ons skoon en maak ons heel,      

gee ons vrede, Heer.

 

Gebed 2 (Voorleser):

In ons is dit donker, maar by U is daar lig.

Ons voel alleen, maar U verlaat ons nie.

Ons moed begeef ons, maar U help ons.

Ons is rusteloos, maar saam met U is daar vrede.

In ons is dit soms bitter, maar saam met U is daar geduld.

Ons verstaan u weë nie, maar U ken die pad vir ons.

In us it is dark, but with You there is light.

We are lonely, but You do not desert us.

Our courage fails us, but with You there is peace.

In us there is bitterness, but with You there is patience.

We do not understand your ways,

but You know the way for us.

 

SING:  (Latyn)

Audi noos, Christe, eleison.

Kyrie eleison,

donna pacem.

 

Gebed 3 (Voorleser):

Vader, uit u hand het daar soveel goeie tye vir ons gekom. 

Laat ons ook nou die moeilike tye aanvaar.

U laat alles vir u kinders ten goede meewerk.

Father, you have given us so many blessings.

Let us also accept the difficult times.

We know that all things work together for good.

 

SING:  (Afrikaans)

Hoor ons, Jesus Christus, vergewe ons skuld.        

Was ons skoon en maak ons heel,      

gee ons vrede, Heer.

 

Teks: Latynse teks – tradisioneel; Afrikaanse en Engelse teks – Hannes van der Merwe 2018 ©

Melodie: AUDI NOOS, CHRISTE, ELEISON – Boliviaanse Jesuïte-klooster

Orrelbegeleiding 1 en 2: Gerrit Jordaan 2018 ©

© 2018 VONKK-Uitgewers (admin Bybel-Media)

Additional information

Bladmusiek

Kantoryverwerking, Klavierbegeleiding, Melodielyn, Musikale verryking, Orrelbegeleiding, Power Point, Teks

Author: Adele Lombaard

Share This Post On