VONKK 0388 – Al my dae hou U in u hande  

R0.00R10.00

Clear
SKU: VONKK 0388 Categories: , Tags: , ,

Description

VONKK 388 – Al my dae hou U in u hande  

 Keervers:

Al my dae hou U in u hande.

Nou kan ek vrede vind, vrede vind in U.

U bied geborgenheid, U kan als verander.

Sterk my vertroue, Heer, hou my naby U.

Daar is dae waar sinloosheid my kwel.

Sugtend sien ek hoe die tyd versnel.

Ure, dae, jare, vlieg verby –

waarom voel U soms so ver van my?

Keervers:

 

Kommer, kwelling, raak vir my te groot.

Angstigheid oor môre stroop my krag.

Tog, u liefde, breek ‘n toekoms oop.

U, o Vader, lei my dag na dag.

Keervers: 

 

Teks: Meine Zeit steht in deinen Händen – Peter Strauch (1943- ) ©;

Afrikaanse weergawe: Thinus van Staden 2017

Melodie: Peter Strauch ©

Orrelbegeleiding: Daleen Kruger 2017 (Pro Deo)

Kantoryverwerking 1: Gordon Schub

Kantoryverwerking 2: Daleen Kruger 2017 (Pro Deo)

© Teks, musiek, begeleidings, verwerkings en hierdie vertaling: Hänssler Verlag, Neuhausen-Stuttgart 1981

Additional information

Bladmusiek

Kantoryverwerking, Klavierbegeleiding, Melodielyn, Musikale verryking, Orrelbegeleiding, Power Point, Teks

Author: Adele Lombaard

Share This Post On