VONKK 0406 – Vir elkeen wat aan God behoort
R0.00 – R10.00
Description
VONKK 406
Vir elkeen wat aan God behoort
- Vir elkeen wat aan God behoort,
en in die Here Jesus glo,
is daar genade van die Heer,
ja, vrede word ons deel.
- Bring Hom jou lof vir elke seën
wat God vanuit die hemel deel.
In Christus is ons uitverkies
om kind van God te wees.
- God roep ons op tot heiligheid
voor Hom wat lewe aan ons gee.
Ons leef, bestaan tot God se eer,
ons lewens straal dit uit.
Nav Efesiërs 1
Teks: Thinus van Staden 2018 ©
Musiek: JACARANDA – Friena Maritz 2018 ©
Orrelbegeleiding: Friena Maritz 2018 ©
Klavierbegeleiding: Isabeau Swanepoel 2018 (Pro Deo)
Musikale verryking: Friena Maritz 2018 ©
© 2018 VONKK-Uitgewers (admin Bybel-Media)
Additional information
Bladmusiek | Kantoryverwerking, Klavierbegeleiding, Melodielyn, Musikale verryking, Orrelbegeleiding, Power Point, Teks |
---|