VONKK 0407 – Loof die Heer want Hy is goed

R0.00R10.00

Clear
SKU: VONKK 0407 Categories: , Tags: ,

Description

VONKK 407 – Loof die Heer want Hy is goed

(Respons)

Gemeente:
Loof die Heer want Hy is goed.
Aan sy liefde is daar geen einde nie.

Voorleser:
Vers 5:  In my nood het ek na die here geroep, die Here het my gebed verhoor en my bevry.

Gemeente:
Loof die Heer want Hy is goed.
Aan sy liefde is daar geen einde nie.

Voorleser:
Vers 6:  Die Here is by my, ek ken geen vrees nie; wat kan ’n mens aan my doen?

Gemeente:
Loof die Heer want Hy is goed.
Aan sy liefde is daar geen einde nie.

Voorleser:
Vers 8: Om by die Here te skuil, is beter as om op mense te vertrou.

Gemeente:
Loof die Heer want Hy is goed.
Aan sy liefde is daar geen einde nie.

Voorleser:
Vers 28:  U is my God, U wil ek loof;  my God, u grootheid wil ek besing.

Gemeente:
Loof die Heer want Hy is goed.
Aan sy liefde is daar geen einde nie.

  

Gedeeltes uit Psalm 118

Teks: 1983 Afrikaanse vertaling ©

Musiek: Gerrit Jordaan 2018 ©

© Teks: 1983 Die Bybelgenootskap van SA

© Musiek: 2018 VONKK-Uitgewers (admin Bybel-Media)

 

Additional information

Bladmusiek

Kantoryverwerking, Klavierbegeleiding, Melodielyn, Musikale verryking, Orrelbegeleiding, Power Point, Teks

Author: Adele Lombaard

Share This Post On