VONKK 380 – Die Here sal julle seën (Seënbede)
R0.00 – R10.00
Description
VONKK 380 – Die Here sal julle seën
(Seënbede)
Kantor: Die Here sal julle seën / en jul beskerm,
Gemeente: Die Here sal ons seën / en ons beskerm.
Kantor: Die Here sal tot jul redding verskyn / en jul genadig wees.
Gemeente: Die Here sal tot ons redding verskyn / en ons genadig wees.
Kantor: Die Here sal jul gebede hoor / en aan jul vrede gee.
Gemeente: Die Here sal ons gebede hoor / en aan ons vrede gee.
Kantor: Amen. Amen.
Gemeente: Amen. Amen.
Nav Numeri 6:24-26
Teks: Numeri 6:24-26
Musiek: Gerrit Jordaan 2017 ©
Kantoryverwerking: Gerrit Jordaan 2017 ©
© 2017 VONKK-Uitgewers (admin Bybel-Media)
RUBRIEK: Klassiek – Uitsending
Additional information
Bladmusiek | Kantoryverwerking, Klavierbegeleiding, Melodielyn, Musikale verryking, Orrelbegeleiding, Power Point, Teks |
---|