VONKK 408 – Voor u grote almag

R0.00R10.00

Clear

Description

VONKK 408

Voor u grote almag

1. Voor u grote almag
kniel ons voor U neer.
Skenk ons, o Heer, u leiding,
praat deur u Woord, o Heer.
Bring deur u Gees nabyheid.
Here, ons smeek U weer.

Refrein
Loof God die Vader,
kom loof sy enigste Seun.
Loof Hom, die Trooster,
kom loof die Almagtige God.
Loof God die Vader,
kom loof sy enigste Seun.
Loof Hom, die Trooster,
kom loof die Almagtige God.
Kom loof die Heer!

2.Heer, in die ontmoeting
wat ons nou mag hê,
maak tog ons hart ontvanklik;
oop vir wat U wil sê.
Bou op die fondamente
reeds hier in ons gelê.

Refrein
Loof God die Vader,
kom loof sy enigste Seun.
Loof Hom, die Trooster,
kom loof die Almagtige God.
Loof God die Vader,
kom loof sy enigste Seun.
Loof Hom, die Trooster,
kom loof die Almagtige God.
Kom loof die Heer!

Teks: Adéle Kemp © en Hannes van der Merwe 2018 ©
Melodie: STUKKEND EN GEBROKE – Adéle Kemp 2016 © (gewysig)
Orrelbegeleiding: Daleen Kruger 2018 (Pro Deo)
© 2018 VONKK-Uitgewers (admin-Bybel Media)

Additional information

Bladmusiek

Kantoryverwerking, Klavierbegeleiding, Melodielyn, Musikale verryking, Orrelbegeleiding, Power Point, Teks

Author: Adele Lombaard

Share This Post On