VONKK 409 – Laat elkeen in die wêreld weer bely

R0.00R10.00

Clear

Description

VONKK 409 – Laat elkeen in die wêreld weer bely

Keervers:
Laat elkeen in die wêreld weer bely:
My God en Heer, my God en Heer!

Liedvers 1:
Geen lied wat ons wil sing
kan alles oor U sê.
Die dank wat ons U bring
wil ons voor U kom lê.

Keervers:
Laat elkeen in die wêreld weer bely:
My God en Heer, my God en Heer!

Liedvers 2:
Gelowiges sing weer,
verhoog u grote Naam.
Ons almal bring U eer,
waar ons voor U kom staan

Keervers:
Laat elkeen in die wêreld weer bely:
My God en Heer, my God en Heer!

Teks: Tertius Erasmus 2018 ©
Musiek: ERNST – Isabeau Swanepoel 2018 © (Pro Deo)
© 2018 VONKK-Uitgewers (admin Bybel-Media)

Additional information

Bladmusiek

Kantoryverwerking, Klavierbegeleiding, Melodielyn, Musikale verryking, Orrelbegeleiding, Power Point, Teks

Author: Adele Lombaard

Share This Post On