VONKK 417 – Word stil en luister

R0.00R10.00

Clear
SKU: VONKK 0417 Categories: , Tags: ,

Description

VONKK 417Word stil en luister

Word stil en luister, word stil en wag.
In die teenwoordigheid van God is vrede.
In die teenwoordigheid van God is vrede.
Word stil in aanbidding, word stil voor Hom.
In die teenwoordigheid van God is vrede.
In die teenwoordigheid van God is vrede.
Word stil met verwagting, word stil met hoop.
In die teenwoordigheid van God is vrede.
In die teenwoordigheid van God is vrede.

Teks: Pieter Malherbe 2017 ©
Melodie: WORD STIL EN LUISTER – Pieter Malherbe 2017 ©
Orrelbegeleiding: Isabeau Swanepoel 2018 (Pro Deo)
© 2018 VONKK-Uitgewers (admin Bybel-Media)

Kontemporêr / Meditatief – Toetrede en Aanroeping

Additional information

Bladmusiek

Kantoryverwerking, Klavierbegeleiding, Melodielyn, Musikale verryking, Orrelbegeleiding, Power Point, Teks

Author: Adele Lombaard

Share This Post On