VONKK 427 – Vader, U is lief vir ons (Kanon)
R0.00 – R10.00
Description
VONKK 427 – Vader, U is lief vir ons (Kanon)
1. Vader, U is lief vir ons, U is ons genadig.
U gee ons die lewe, Heer, ons groot Bewaarder.
Halleluja! Halleluja!
Halleluja! Amen.
2. Jesus, U is lief vir my, Jesus my Verlosser.
Jesus, U’t my losgekoop, Jesus my Redder.
Halleluja! Halleluja!
Halleluja! Amen.
3. Dankie, God die Heil’ge Gees, dankie vir u leiding.
Dankie vir vertroosting, Heer, vir u nabyheid.
Halleluja! Halleluja!
Halleluja! Amen.
Teks en musiek: DANIËLLE – Isabeau Swanepoel 2019 (Pro Deo)
© 2019 VONKK-Uitgewers (admin Bybel-Media)
Additional information
Bladmusiek | Kantoryverwerking, Klavierbegeleiding, Melodielyn, Musikale verryking, Orrelbegeleiding, Power Point, Teks |
---|