VONKK 456 – Gees van God, ons Trooster

R0.00R10.00

Clear
SKU: VONKK 0456 Categories: , Tags: , ,

Description

VONKK 456 – Gees van God, ons Trooster

1.  Gees van God, ons Trooster, saam is ons byeen
as geloofsgenote, in geloof ook een.
Hoor ons as ons saamsing, U as God vereer.
Met ons hart en lewe bring ons lof en eer.

2. Gees van God herskep ons, vorm ons na u wil.
Leer ons leef, gehoorsaam, deur U, Gees, vervul.
Skep in ons ’n rein hart, laat ons ne’drig leef.
Leer ons om soos Jesus ander te vergeef.

3.Gees van God, bewaar ons, wees vir ons die lig.
Help ons in versoeking dat ons nie sal swig.
Kom maak nuut ons denke, inspireer en lei,
sodat ons kan vrugdra – U ons lewe wy.

Engelse teks:
1. Holy Spirit, hear us; help us while we sing;
breathe into the music of the praise we bring.
Holy Spirit, prompt us when we kneel to pray;
nearer come, and teach us what we ought to say.

2.Holy Spirit, shine Thou on the Book we read;
gild its holy pag¬es with the light we need.
Holy Spirit, give us each a lowly mind;
make us more like Jesus, gentle, pure and kind.

3. Holy Spirit, brighten little deeds of toil;
and our playful pastimes let no folly spoil.
Holy Spirit, keep us safe from sins which lie
hidden by some pleasure from our youthful eye.

4. Holy Spirit, help us daily by Thy might,
what is wrong to conquer and to choose the right.
Holy Spirit, hear us, help us while we sing;
breathe into the music of the praise we bring. Amen.

Teks: Holy Spirit, hear us – William Henry Parker 1880, Afrikaanse weergawe: Jacques Louw 2020 © 
Musiek: LYNDHURST – Fredrick William Blunt (1839-1921) 
© Afrikaanse teks: 2020 VONKK-Uitgewers (admin Bybel-Media)
© Musiek en Engelse teks: Openbare besit

Additional information

Bladmusiek

Klavierbegeleiding, Melodielyn, Orrelbegeleiding, Power Point, Teks

Author: Adele Lombaard

Share This Post On