VONNK 415 – Al wat ek begeer, o Heer

R0.00R10.00

Clear

Description

VONNK 415Al wat ek begeer, o Heer

Al wat ek begeer, o Heer, al wat ek verlang,
is om U te ken, o Heer, en naby U te leef.
Lei my deur u Gees, o Heer, lei my deur u Woord.
Laat dit in my stil word, Heer, sodat ek U kan hoor.

All I ever want, o Lord, all I ever need,
is to know your grace, o Lord, and everlasting love.
Guide me through your Spirit, Lord, guide me through your Word.
Let my heart be still, o Lord, and let me hear your voice.

Teks: Pieter Malherbe 2013 ©
Melodie: AL WAT EK BEGEER, O HEER – Pieter Malherbe 2013 ©
Orrel- en klavierbegeleiding: Isabeau Swanepoel 2018 (Pro Deo)
© 2018 VONKK-Uitgewers (admin Bybel-Media)

 

Additional information

Bladmusiek

Kantoryverwerking, Klavierbegeleiding, Melodielyn, Musikale verryking, Orrelbegeleiding, Power Point, Teks

Author: Adele Lombaard

Share This Post On