VONKK 00007-Mag ons U liefde ken
R0.00 – R10.00
Description
VONKK 7 – Mag ons u liefde ken
Mag ons u liefde ken en ook vervul word
met die volheid van God,
heeltemal vol met die volheid van God!
Amen, amen.
Psalm 103:1
Teks: Jannie Hougaard 2003/2009 ©
Melodie: HOUGAARD – Jannie Hougaard © en Francé Ludik © 2003/2009
Orrelbegeleiding: Colin Campbell 2009 (Pro Deo)
© 2009 VONKK-Uitgewers (admin Bybel-Media)
RUBRIEK: Meditatief – Gebed
Additional information
Bladmusiek | Kantoryverwerking, Klavierbegeleiding, Melodielyn, Musikale verryking, Orrelbegeleiding, Power Point, Teks |
---|