VONKK 00112-Ons Vader in die hemel
R0.00 – R10.00
Description
VONKK 112
Ons Vader in die hemel
(Matteus 6)
Ons Vader in die hemel, laat u Naam geheilig word.
Laat u wil geskied in die hemel so ook op aarde.
Gee ons vandag ons dag se brood en vergeef ons ons skulde.
Lei ons nie in versoeking, maar verlos ons van die bose.
Want aan U behoort die koninkryk, die krag en die heerlikheid,
vir ewig en ewig.
Amen.
Matteus 6:9-13 (effens gewysig)
Melodie: KAMEELDRIFT – Karien Pretorius 2009 ©; gewysig VONKK-Werkgroep 2009
Orrelbegeleiding: Daleen Kruger 2010 (Pro Deo)
Kantoryverwerking: Albert Troskie 2010 (Pro Deo)
© 2010 VONKK-Uitgewers (admin Bybel-Media)
RUBRIEK: Kontemporêr – Gebede
Additional information
Bladmusiek | Kantoryverwerking, Klavierbegeleiding, Melodielyn, Musikale verryking, Orrelbegeleiding, Power Point, Teks |
---|