VONKK 0349-Joshua was jonk
R0.00 – R10.00
Description
VONKK 349 – Josua was jonk
1. Josua was jonk toe hy Moses hoor sê:
“Die Here is God, Hy’s die enigste Heer”.
In Josua se hart was dit ingegraveer:
“Hom moet jy liefhê, met alles Hom eer.”
2. Josua was oud toe hy teëspoed voorsien.
Kies nou Israel, sal jul kinders Hom eer?
“Die Here is God, daar is geen ander Heer.
Ek en my huis sal die Here bly dien.”
Nav Deuteronomium 6:4-6 en Josua 24:15
Teks: Thinus van Staden 2016 ©
Melodie: JOSUA – Thinus van Staden 2016 ©
Orrel- en klavierbegeleiding: Anton Esterhyse 2016 ©
© 2016 VONKK-Uitgewers (admin Bybel-Media)
Additional information
Bladmusiek | Kantoryverwerking, Klavierbegeleiding, Melodielyn, Musikale verryking, Orrelbegeleiding, Power Point, Teks |
---|