VONKK 422 – Mag jou lewenspad gelyk wees (Seënbede)
R0.00 – R10.00
Description
VONKK 422 – Mag jou lewenspad gelyk wees (Seënbede)
Mag jou lewenspad gelyk wees
en die wind jou op sy vlerke dra.
Mag die son se glans jou verwarm
en die reën jou velde sag deurweek.
Refrein:
Maak jou lewensreis vol vreugde,
leef met liefde in jou hart.
Tot ons eendag weer ontmoet,
mag die Heer jou vas en veilig hou.
Maak jou lewensreis vol vreugde,
leef met liefde in jou hart.
Tot ons eendag weer ontmoet,
mag die Heer jou met sy liefde omvou.
Teks: Niel Knobel 2019 (Pro Deo)
Musiek: TERSIA – Cecilia van Tonder 2019 ©
© 2019 VONKK-Uitgewers (admin Bybel-Media)
Additional information
Bladmusiek | Kantoryverwerking, Klavierbegeleiding, Melodielyn, Musikale verryking, Orrelbegeleiding, Power Point, Teks |
---|