VONKK 458 – Kom laat ons jubel tot eers van die Heer
R0.00 – R10.00
Description
VONKK 458 – Kom laat ons jubel tot die eer van die Heer
(Venite, exultemus Domino)
Kom laat ons jubel tot die eer van die Heer.
Kom buig hier in aanbidding.
Kom laat ons jubel tot die eer van die Heer.
Kom buig hier in aanbidding.
Nav Psalm 95:1,6
Teks: Venite, exultemus Domino – Taizé © 1980; Afrikaanse weergawe: Wouter van Wyk 2020
Musiek: VENITE, EXULTEMUS DOMINO – Taizé 1980
© 1980 Ateliers et Presses de Taizé
Additional information
Bladmusiek | Kantoryverwerking, Melodielyn, Orrelbegeleiding, Power Point, Teks |
---|