VONKK 461 – Kyk wat het die Heer gedoen
R0.00 – R10.00
Description
VONKK 461 – Kyk wat het die Heer gedoen
Kyk wat het die Heer gedoen –
dis ’n wonder in ons oë.
Deur sy Seun is ons versoen –
dis in Hom waarin ons glo!
Nav Psalm 118:23 en Markus 12:11
Teks: Hannes van der Merwe 2020 ©
Musiek: WONDER – Cecilia van Tonder 2020 ©
© 2020 VONKK-Uitgewers (admin Bybel-Media)
Additional information
Bladmusiek | Klavierbegeleiding, Melodielyn, Orrelbegeleiding, Power Point, Teks |
---|